Cargomax, ‘n nuwe inhuis handelsmerk van Prodist, is geskep om op ‘n direkte basis betrokke te raak met die baie gewilde reeks vrag bevestiging toerusting. Hierdie reeks is reeds beskikbaar en word landswyd versprei na die Prodist kliente. Prodist is die alleenverspreider van die handelsmerk, nie deur enige ander groothandelaar beskikbaar nie Hiedie is beslis nie ‘n intreevlak reeks nie maar ding mee met hoë kwaliteit welbekende gevestigde handelsmerke. Deur die middelman uit te skakel en direk met die fabriek te deel stel dit ons in staat om die reeks teen baie kompeterende pryse aan ons…
Read More >>