Bestanddele: 4.5 kg Beesvleis 1 kg Skaapstert Vet (Of Beesvet) 5 ml Gemaalde Naeltjies 20 g Heel Koljander 65 ml Fyn Sout 10 ml Vars gemaalde Peper  (CN6063055) 90 g Crown Skaap derms (Week in warm water indien in sout gehou)  (CN3015024T)   Metode: Sit die koljander in 'n droë braaipan en skroei oor matige hitte tot lig bruin terwyl aanhoudend geroer word. Verwyder en stamp baie fyn. Sny die vleis en vet in blokkies en meng deeglik met al die bestanddele. Maal die vleis met 'n medium/growwe lem. Stop die derms met 'n Claasens Worsstopper (CL3WS210), maar wees versigtig om die wors nie te…
Read More >>