Cargomax Ratchets en straps infomail.

Cargomax, ‘n nuwe inhuis handelsmerk van Prodist, is geskep om op ‘n direkte basis betrokke te raak met die baie gewilde reeks vrag bevestiging toerusting. Hierdie reeks is reeds beskikbaar en word landswyd versprei na die Prodist kliente.

  • Prodist is die alleenverspreider van die handelsmerk, nie deur enige ander groothandelaar beskikbaar nie
  • Hiedie is beslis nie ‘n intreevlak reeks nie maar ding mee met hoë kwaliteit welbekende gevestigde handelsmerke. Deur die middelman uit te skakel en direk met die fabriek te deel stel dit ons in staat om die reeks teen baie kompeterende pryse aan ons kliente beskikbaar te maak.
  • Konsep vir merchandising asook headerborde is op aanvraag beskikbaar, ook as konsep gelaai op die Prodist webwerf. Rakke is ook onder sekere omstandighede beskikbaar, kontak gerus u RSM vir meer besonderhede.
  • Verdere produk inligting en spesifikasies is ook op die internet beskikbaar by www.prodist.co.za
RATCHET AND CAMBUCKLE COMBO SET S HOOK 2 PIECE EACH 136KG LOAD 408KG BREAK CARGOMAX 25MMX3M

XS14109 - RATCHET AND CAMBUCKLE COMBO SET S HOOK 2 PIECE EACH 136KG LOAD 408KG BREAK CARGOMAX 25MMX3M

 

 

XS14108 - CAMBUCKLE TIE DOWN S HOOK 4 PIECE 136KG LOAD 408KG BREAK CARGOMAX 25MMX3M CAMBUCKLE TIE DOWN S HOOK 4 PIECE 136KG LOAD 408KG BREAK CARGOMAX 25MMX3M
RATCHET 6 PIECE COMBO SET 2 TIE DOWN AND 4 BUNGEE CORD FLAT CARGOMAX XS12205 - RATCHET 6 PIECE COMBO SET 2 TIE DOWN AND 4 BUNGEE CORD FLAT CARGOMAX
XS11401 - RATCHET TIE DOWN S HOOK ALUMINIUM 4 PIECE 227KG LOAD 680KG BREAK CARGOMAX 25MMX4.2M RATCHET TIE DOWN S HOOK ALUMINIUM 4 PIECE 227KG LOAD 680KG BREAK CARGOMAX 25MMX4.2M
RATCHET TIE DOWN S HOOK 4 PIECE 136KG LOAD 408KG BREAK CARGOMAX 25MMX3M XS11100 - RATCHET TIE DOWN S HOOK 4 PIECE 136KG LOAD 408KG BREAK CARGOMAX 25MMX3M